Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Kitaarspeler" deur D.J. OPPERMAN
"Kitaarspeler" deur D.J. OPPERMAN [boodskap #23261] Di, 25 Mei 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
KITAARSPELER
D.J.Opperman

Die klank verklik my vreugde en verdriet,
ek vra wat elke ding my snare bied;
sal alles doen en selfs verraai
net dat 'n nuwe deuntjie in my draai.
Ag Heer, vergewe my die sondes van die lied.
Vorige onderwerp: Gedigte
Volgende onderwerp: "Pella 'n Kruistog ver" deur GEORGE WEIDEMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 18:42:48 MGT 2024